Sie haben keine Artikel im Korb.

Die lig van sy nabyheid (eBook)

Gebede wat jou nader bring aan God se hart
Autor: Anne Graham Lotz
CHF 14.80
ISBN: 978-1-77635-140-4
Einband: Adobe Digital Editions
Verfügbarkeit: Download, sofort verfügbar (Link per E-Mail)
+ -

Die geliefde Bybelleraar en dogter van Billy Graham deel die ryke skatkis van haar persoonlike gebede om die leser te begelei tot dieper, meer intieme daaglikse gesprekke met God. Soos baie van ons, het Anne Graham Lotz gesukkel met gebed. Deur die jare het sy ontdek dat haar gebede en gesprekke met die Here verdiep en meer intiem word wanneer sy dit neerskryf. Die lig van sy nabyheid: Gebede wat jou naderbring aan God se hart bevat veertig van hierdie tere, eerlike gebede vir werklike situasies wat jou aanmoedig om jou eie gebedslewe te verdiep deur aanbidding, belydenis, danksegging en voorbidding. Die boek moedig die leser aan om volledig op God se beloftes te vertrou en bevat vele bemoedigende oordenkings, inspirerende aanhalings en ook ruimte vir die leser om sy/haar eie woorde aan die Here neer te skryf.

Autor Anne Graham Lotz
Verlag Bonnier Books UK
Einband Adobe Digital Editions
Erscheinungsjahr 2022
Seitenangabe 224 S.
Lieferstatus
Ausgabekennzeichen Afrikaans
Masse 692 KB
Plattform EPUB

Weitere Titel von Anne Graham Lotz

Kategorien