Sie haben keine Artikel im Korb.

Speurder Kwaaikofski 12: Muise en gespuise (eBook)

Autor: Jürgen Banscherus
CHF 8.85
ISBN: 978-0-7981-6987-5
Einband: Adobe Digital Editions
Verfügbarkeit: Download, sofort verfügbar (Link per E-Mail)
+ -

Uiteindelik het Kwaaikofski sy eie rekenaar. Nou hoef hy nie meer raaisels soos 'n speurder in die Middeleeue op te los nie! En dit is ook nie 'n minuut te laat nie, want Kwaaikofski se nuutste saak lei hom op 'n geheimsinnige dwaalspoor tot diep in die vreemde wêreld van kuberkrakers. Hy moet 'n gewelddadige rekenaarspeletjie genaamd Towertuin opspoor, maar hoekom lyk dit of die rekenaarskelms hom heeltyd een stap voor is? Hierdie is miskien sy gevaarlikste saak nóg.

'n Opwindende speurreeks vir beginnerlesers! Die eenvoudige woordeskat, lewendige illustrasies en spannende intriges sorg dat Kwaaikofski se avonture gewild bly.

Autor Jürgen Banscherus
Verlag Human & Rousseau
Einband Adobe Digital Editions
Erscheinungsjahr 2015
Seitenangabe 80 S.
Lieferstatus
Ausgabekennzeichen Afrikaans
Masse 4'344 KB
Auflage 15001 A. 1. Auflage
Plattform EPUB
Reihe Speurder Kwaaikofski

Weitere Titel von Jürgen Banscherus

Kategorien