Sie haben keine Artikel im Korb.

Graad 1 Afrikaans Huistaal: Onderwysersgids (eBook)

Autor: Heloïse Maritz
CHF 13.55
ISBN: 978-0-637-01114-3
Einband: Adobe Digital Editions
Verfügbarkeit: Download, sofort verfügbar (Link per E-Mail)
+ -

DIE GIDS Die Tippie Leesprogram is ontwerp met die Kurrikulum- en Assesseringsbeleidsverklaring (KABV) en die Onderrig- en Assesseringsplan (OAP) as riglyn. Die leermateriaal in hierdie gids is spesifiek vir die Departement van Basiese Onderwys saamgestel en die gids dien as 'n riglyn vir die gebruik van dié spesifieke leermateriaal. Elke Tippie Onderwysersgidse sal onderwysers toerus met omvattende en praktiese hulpmiddels om leer en lees effektief in die klaskamer te kan toepas. Die tekste in die program is ouderdomstoepaslike en kultureel relevante, wat uiteenlopende agtergronde en ervarings van Suid-Afrikaanse leerders weerspieël en terselfdertyd 'n verband tussen lees en die werklike wêreld bevorder. Die Tippie Leesprogram gebruik 'n holistiese benadering en maak van die volgende 8 kernkomponente gebruik: Klankkaarte, Handskrifkaarte, Bundel, Muurkaarte, Grootboeke, Gegradeerde leesboeke, Kernleser, Flitskaarte

Autor Heloïse Maritz
Verlag Princeton University Press
Einband Adobe Digital Editions
Erscheinungsjahr 2025
Seitenangabe 192 S.
Lieferstatus
Ausgabekennzeichen Afrikaans
Masse 49'781 KB
Plattform EPUB

Weitere Titel von Heloïse Maritz

Kategorien